Grafsteen Voorbeelde van Tombco

As u opsoek is na voorbeelde van grafstene vir u geliefde se graf, besoek gerus Tombco se webwerf. Tombco is ‘n betroubare grafsteenvervaardiger in Suid-Afrika, en verskaf ‘n wye reeks grastene aan die publiek om van te kies. Kies ‘n grafsteen in’n prysklas, ontwerk en kleur wat aan u behoeftes voldoen.

Rig ‘n pragtige, goeie gehalte graniet grafsteen op u geliefde se gra as gedenkteken van u geliefde se lewe. Besoek Tombco se webwerf vandag om voorbeelde te sien van die pragtige grafstene beskikbaar. Ons vertrou dat u ‘n grafsteen sal kry wat in u begroting sal pas. Kontak Tombco vandag vir meer inligting oor ons graniet grafsteen reekse.

Our Range of Tombstones

Royal Range

Budget Range

Standard Range

Executive Range

Double Range

Child Range

Verskeidenheid kwaliteit grafstene van Tombco

Kies vanuit ‘n groot verskeidenheid grafstene vervaardig deur Tombco. Ons vervaardig verskillende reekse wat dit makliker maak vir kliente om ‘n grafsteen te vind wat aan hul behoeftes voldoen. Die volgende grafsteen reekse is beskikbaar:

  • Besparings-grafstene: Hierdie reeks grafstene kleiner en dus goedkoper, en word vervaardig om by kleiner begrotings te pas. Hierdie reeks grafstene is steeds goeie gehalte produkte vervaardig van top gehalte graniet.
  • Standaard grafstene: Ons standard grafsteen reeks bestaan uit ‘n groot verskeidenheid hoë gehalte grafstene met baie verskillende populêre en eenvoudige ontwerpe. Kies ‘n pragtige grafsteen uit hierdie reeks.
  • Eksklusiewe grafstene: Ons eksklusiewe reeks grafstene bestaan uit pragtige en unieke ontwerpe, en is ideaal as u opsoek is na ‘n spesiale grafsteen. Ons kan ook spesiale versoeke nakom.
  • Dubbel grafstene: Tombco bied ‘n reeks dubbel grafstene vir familie grafte, wat bestaan uit pragtige graniet ontwerpe en genoegsame spasie vir die name van twee individue.
  • Grafstene vir kinders: Ons vervaardig ook ‘n baie spesiale reeks grafstene vir kinders, met pragtige ontwerpe soos skoenlappers, beertjies, karre en Disney karakters om van te kies.

Kontak Tombco vandag vir meer inligting oor die bogenoemde grafsteen reekse, vorbeelde, en om ‘n kwotasie te kry op die grafsteen wat u belangstel om te koop. Ons vriendelike en professionele span sal u bystaan en advies gee oor die beste grafsteen vir u spesifieke behoeftes.

Contact us for assistance, and one of our friendly consultants will be on hand to assist.

Why Choose Us

icons-trust

Trust

We have been in business since 1994. We have a proven track record for over 30 years.

icons-service

Service

Exceptional service and after sale service are our main objective. We believe we sell our service, not just a tombstone.

icons-variety

Variety

Customer satisfaction is very important to us. We will always do our best to meet our customers’ needs and requirements. We do custom designs and any special requests from plaques to big monuments.

Some of Our Work

Besoek Tombco – Beste diens en grafstene in Klerksdorp

Tombco se grafstene is goeie kwaliteit en bekostigbaar, en ons vriendelike span sal ‘n professionele diens bied in u soeke na ‘n grafsteen vir u geliefde se graf. Ons bied ook ‘n afbetalings-opsie vir klante wat kleiner begrotings het, om dit vir almal moontlik te maak om ‘n pragtige grafsteen te koop.  Besoek gerus vir Tombco vir kwaliteit en bekostigbare grafstene. Kyk gerus na ons baie grafsteen voorbeelde op ons webwerf, om ‘n beter idee te kry van wat beskikbaar is, en te besluit wat u wil koop.

Kontak Tombco vir meer inligting oor ons graniet grafstene, en ons sal u help om die beste grafsteen te kry.

Need a Quote? Email Us

    In need of tombstone for your loved one?