Grafsteen Vervaardigers in Suid-Afrika – Tombco
Tombco is ‘n betroubare verskaffer van granite grafstene in Suid-Afrika. Ons vervaardiging ‘n wye verskeidenheid grafstene, wat verseker dat u die beste grafsteen vir u geliefde se graf by Tombco sal kry. Ons grafstene word vervaardig van hoë gehalte graniet materiaal, om te verseker dat ons ons kliënte ‘n duursame grafsteen vir hul geliefde se graf sal verkry.
Tombco is al jare lank in die grafsteenvervaardigingsbedryf, waarin ons intensief ervaring opgedoen het in die vervaardiging van granite grafstene. Ons gebruik moderne tegnologie en metodes in ons grafsteenvervaardigings proses, wat die beste resultate vir ons kliënte verseker. Kontak Tombco vandag vir die beste granietgrafstene vir u geliefde se graf.
Our Range of Tombstones
Royal Range
Budget Range
Standard Range
Executive Range
Double Range
Child Range
Beste grafstene en beste diens
As jy ‘n duursame en blywende grafsteen vir jou geliefde se graf wil hê, sal jy alles wat jy nodig het en meer van Tombco verkry. Ons wye verskeidenheid grafstene in verskillende groottes, ontwerpe en prysklasse verseker dat daar ‘n grafsteen vir elke behoefte is. Ons verskillende grafsteenreekse sluit die volgende in:
- Begrotingsgrafstene: Ons ‘Begrotings’ reeks grafstene vir grafte sluit ‘n verskeidenheid kleiner, meer bekostigbare grafstene in, vir kliënte wat kleiner begrafnisbegrotings het. Die grafstene in hierdie reeks is hoë kwaliteit granite grafstene, wat effens kleiner is om dit meer bekostigbaar vir ons kliënte te maak.
- Standaard grafstene: Die Standaard-reeks grafstene bevat baie gewilde grafsteenontwerpe, wat ‘n verskeidenheid bied om vanuit te kies. As jy op soek is na eenvoudige grafsteen ontwerp, wat steeds ‘n pragtige gedenkteken vir jou geliefde sal wees, sal jy ‘n grafsteen in hierdie reeks vind wat aan jou behoefstes voldoen.
- Eksklusiewe grafstene: Ons is baie trots op ons reeks Eksklusiewe grafstene vir grafte. Hierdie reeks bestaan uit ‘n aantal unieke, meer kompleks en groter grafsteenontwerpe om van te kies. Soek gerus deur die baie voorbeelde van Eksklusiewe grafstene op ons webwerf.
- Dubbel grafstene: Ons reeks dubbel grafstene is geskik vir grafste van twee persone of geliefdes. Hierdie pragtige grafstene bied genoeg spasie vir albei persone se name, en daar is pragtige ontwerpe om vanuit te kies.
- Grafstene vir kindergrafte: Tombco het ‘n spesiale reeks grafstene ontwerp vir die grafte van kinders. Kies vanuit ontwerpe soos beertjies, skoenlappers, karretjies en meer.
Contact us for assistance, and one of our friendly consultants will be on hand to assist.
Why Choose Us

Trust
We have been in business since 1994. We have a proven track record for over 30 years.

Service
Exceptional service and after sale service are our main objective. We believe we sell our service, not just a tombstone.

Variety
Customer satisfaction is very important to us. We will always do our best to meet our customers’ needs and requirements. We do custom designs and any special requests from plaques to big monuments.
Some of Our Work
Kontak die voorste grafsteen vervaardigers in Suid-Afrika vandag
Praat vandag met ‘n spanlid by Tombco oor jou grafsteenbehoeftes, en ons sal jou help om die beste grafsteen vir jou geliefde se graf te vind. Vertrou ons span om u by te staan om ‘n grafsteen te vind teen ‘n prys wat in u begroting pas.
Tombco is betroubaar, verskaf kwaliteit produkte en bied ‘n professionele diens aan ons kliente – vertrou die voorste vervaardigers van grafstene in Suid-Afrika vir al jou grafsteenbehoeftes. Kontak ons vandag vir meer inligting oor ons grafstene.