Beste grafsteen pryse en hoë gehalte grafstene
As u opsoek is na bekostigbare grafsteen pryse, besoek gerus vir Tombco. By Tombco verstaan ons dat ‘n begrafnis ‘n groot uitgawe is, en daarom probeer ons om ons grafsteen produkte bekostigbaar maak vir ons kliënte. Om ‘n geliefde af te staan aan die dood is ‘n harsteer en moeilike tyd in ‘n persoon se lewe – ons span by Tombco mik om die koop proses van ‘n grafsteen so maklik as moontlik te maak vir ons kliënte. Ons span sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen vir u geliefde se graf, om te verseker dat u die beste grafsteen kry wat aan al u behoeftes voldoen.
Kontak ons by Tombco vandag vir meer inligting oor en pryse van ons grafstene. By Tombco sal u verseker ‘n grafsteen kry wat in u begroting en aan u behoeftes voldoen.
Our Range of Tombstones
Royal Range
Budget Range
Standard Range
Executive Range
Double Range
Child Range
Reeks grafstene beskikbaar vanaf Tombco
By Tombco sal u nie nét bekostigbare pryse en goeie kwaliteit grafstene vind nie, maar ook ‘n wye reeks grafstene om van te kies. Ons vervaardig grafstene in verskillende groottes, ontwerpe en prysklasse, om te verseker dat almal ‘n gepaste grafsteen in een van ons reekse sal vind. Kies vanuit die volgende reekse om ‘n grafsteen te kry wat aan u behoeftes voldoen:
- Goedkoper reeks (Budget): Hierdie reeks bestaan uit ons mees bekostigbaarste grafstene, en beskik oor grafstene in kleiner en eenvoudiger ontwerpe. Al is hierdie reeks grafstene kleiner en goedkoper, kan u gerus wees dat dit steeds dieselfde hoë gehalte graniet grafstene is.
- Standaard reeks: Ons standaard reeks grafstene beskik oor ‘n wye reeks grafstene in verskillende ontwerpe en groottes. U sal verseker ‘n grafsteen in hierdie reeks vind in die geskikte prysklas.
- Dubbel reeks: Dubbel grafstene is geskik vir grafte van twee geliefdes, en bied dus genoeg spasie vir die name van twee indvidueë. Kies ‘n dubbel grafsteen uit ons reeks pragtige dubbel grafstene.
- Eksklusiewe reeks: Die grafstene in ons Eksklusiewe reeks bestaan uit groter meer unieke grafstene, in ‘n effe hoër prysklas. Kontak gerus vir Tombco vir meer inligting oor hierdie reeks grafstene en pryse.
- Kinder reeks: Ons bied ‘n spesiale reeks grafstene met kindervriendelike ontwerpe as ‘n alternatief vir die grafte van kinders. Kies uit ontwerpe soos blomme, beertjies, karretjies en meer.
Contact us for assistance, and one of our friendly consultants will be on hand to assist.
Why Choose Us

Trust
We have been in business since 1994. We have a proven track record for over 30 years.

Service
Exceptional service and after sale service are our main objective. We believe we sell our service, not just a tombstone.

Variety
Customer satisfaction is very important to us. We will always do our best to meet our customers’ needs and requirements. We do custom designs and any special requests from plaques to big monuments.
Some of Our Work
Kontak Tombco vir goeie gehalte grafstene vandag
As dit kom by gehalte grafstene en goeie pryse is Tombco jou beste opsie. As u ‘n grafsteen in by Tombco verkry, is u verseker van ‘n hoë kwaliteit produk wat vir jare lank sal volhou. Kontak Tombco vandag vir ‘n grafsteen vir u geliefde se graf – ons behulpsame personeel sal u bystaan met die keuse van ‘n grafsteen en die nodige advies bied ten opsigte van u behoeftes en begroting.